Margha Greyling, graad 8 leerder van Hoƫrskool Ermelo , is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-span vir perdry. Sy gaan gedurende die Oktober-vakansie die provinsie verteenwoordig by die Nasionale Kampioenskappe te Kayalami.
Sy en haar perd Lorelock Legolas gaan kompeteer in ān wye verskeidenheid klasse: Spring 80cm kompetisie, Spring 80cm Accumulator, Equitation 80cm, Working Hunter 80cm, Working Riding Level 3, Performance Riding Level 3 en In Hand Level 3.
Baie geluk, Margha. En alle sterkte vir jou en Lorelock! Erries hou vir jou duim vas!