Amy Greyling, graad 9-leerder van HoĆ«rskool Ermelo, het ware Errie-āgutsā getoon en is op 8 September 2017 beloon met ān toekenning vir uitnemendheid deur Mpumalangaskole-netbal as kaptein en as hoofdoelĀ van die 0/15A provinsiale span. DiĆ© span het derde geĆ«indig tydens die SASN (SA Skole Netbaltoernooi).
Baie geluk, Amy. Die Erries is besonder trots op jou!