Marnelé van den Bergh van Erries,(Gr.10), het die naweek van 8 tot 10 2017 September aan die SA DANCE MASTERS FEDERASIE-kompetisie deelgeneem en het dubbel Suid-Afrikaanse kleure verwerf. Sy behaal 88% vir Free Style-groepdans en 86% vir Disco.
Baie geluk, Marnelé! Erries is besonder trots op jou!