Hoërskool Ermelo se Indoorhokkie-dogterspan het Vrydag, 8 September 2017 deelgeneem teen Secunda en wen met ‘n wegholtelling van 8 – 1.
Baie geluk, Erries!
Op die foto bo:
Voor vlnr: Klarissa Joubert, Kayla Grobler
Middel vlnr: Yonette Fourie, Nicoel van der Merwe, Marla Oosthuizen
Agter vlnr: Ruané Huber, Nicole Venter en Elize Röhm
Become a Sponsor









