Lyuanda Mabuza, leerder van die Hoƫrskool Ermelo, het tydens die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap deelgeneem in Kimberley. Luyanda het algeheel elfde geƫindig. Die prestasie is besonders, aangesien hy as 15-jarige moes kompeteer met seuns 18!
Baie geluk! Die Erries is besonder trots op jou!