)

Indoor-hokkie is dié nuwe somersport vir Hoërskool Ermelo

Van die Erries se hokkiespelers het op 17 September 2017 gaan deelneem aan die provinsiale proewe vir Indoor-hokkie.

Kyla Grobler is gekies vir die Mpumalanga Black Mamba o/16-span.

Simoné Ferreira en Nicole van der Merwe is saam in die o/18 Black Mamba-span.

In die Green Mamba-span is Jenna Lewis en Hannah Cloete ingesluit. Elandré Kruger is ingesluit in die o/19-Green Mamba-span!

Baie geluk, Erries. Ons is besonder trots op julle! Sterkte vir die Pro Series Indoor Nasionale deelname in Desember 2017.

Op die foto heel bo:

v.l.n.r.:  Nicole van der Merwe, Ruané Hüber, Yonette Fourie, Kayla Grobler, Ruan Grobler (hulp afrigter), Jenna Lewis, Eliza Röhm en Nicole Venter

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal