Die naweek van 16-18 Februarie 2018, het Margha Greyling van Hoƫrskool Ermelo deelgeneem aan die eerste Core League Qualifier van Mpumalanga Sanesa.
Margha het besonder goed presteer met verskeie eerste plekke:
Equitation 90cm, vlak 5, asook in haar twee Dresseer Prix Caprilli klasse.
Sy verower ook ān tweede plek in haar Jumping 90cm en twee derde plekke: Performance Riding vlak 5, asook Working Hunter 90 cm. Sy neem deel met haar perd Lorelock Legolas.
Baie geluk, Margha! Die Erries bly trots op jou!