)

Eerste Rugbyspan ontvang speeldrag vir rugbyseisoen

Hoërskool Ermelo Nashua Highveld Eerste Rugbyspan ontvang speeldrag vir rugbyseisoen.  EHS bedank graag mnr. Jan Thirion en sy personeel by Nashua Highveld vir hul volgehoue ondersteuning en betrokkenheid by die sukses van die Erries! Nashua Highveld sal vanjaar weer die dryfkag agter die Erries se Eerste Rugbyspan wees.

Die span van 2018 sal bekend staan as die Hoërskool Ermelo Nashua Highveld Eerste Rugbyspan.

Ons sien uit om die pad saam met Nashua Highveld te bly stap.

Op die foto bo:   Mnr. Jan Thirion (links) oorhandig aan Stefan Potgieter (middle) die spandrag vir 2018. Regs staan die afrigter, mnr. Cobus van Dyk.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal