Vrydagoggend, 23 Junie 2018 het ān opgewonde klomp leerders van HoĆ«rskool Ermelo na Kruisrivier-kampterrein vertrek! Die āFruit Loopsā-Kalistokamp was ān groot HEERLIKHEID! Die TEMA was die āVrug van die Geesā. Getuienisse van die kinders sluit in:
āJho…in die begin het ek nie n idee gehad wat om te verwag van hierdie kamp nie, maar op die einde het dit my lewe totaal verander. Die manier hoe ek na mense en dinge gaan kyk is anders. Ek dink die kamp is ān onvergeetlik ervaring en beslis een vir die boeke!ā
āDit is regtig amazing en ek dink almal kan sĆŖ da tons met ān vuur in ons harte van die kamp af wegstap.ā
āEk het dit rerig geniet. Dit was awesome en ek sal hierdie naweek nooit vergeet nie!ā
ERRIE HOLY SPIRIT FIRE! Alle eer kom die Here toe!
Dankie aan elke ouer wat u kind met vertroue gestuur het om hierdie āonthou ontmoetingā met die Here en nuwe vriende moontlik te maak! Die Errie Onnies wat saam was – julle is ān span duisend!! Dankie aan die oud-Erries wat elke jaar saam gaan as die Lofspan en ook as groepleiers! Ons waardeer julle Errie-lojaliteit en harte wat steeds warm klop vir Jesus!
Baie dankie aan Pastoor Mzi Duye en Pastoor ZD en Lizette BĆ¼chling wat ook saam was en vir julle onskatbare bydrae!
Aan elke ERRIE wat daar was: julle maak die EHS opgewonde vir die toekoms as ons sulke pragtige, standvastige, Geesvervulde kinders die wĆŖreld kan instuur!