)

Hoërskool Ermelo Calstar Eerste-dogtershokkiespan kry silwer

Noordvaal: Hoërskool Ermelo Calstar Eerste-dogtershokkiespan kry silwer
Die Erries se vier dogtershokkie A-spanne het vanaf 9 tot 11 Augustus aan die Noordvaal-uitspele deelgeneem. Die dogters het hokkie van hoogstaande gehalte gespeel en EHS se naam hoog gehou. Elke dogter het haar beste vir haar span en skool gegee en vir die Erries is dit genoeg!
Die uitslae is as volg:

o/14A-span eindig onder die top agt skole by die uitspele.
EHS wen teen Hoërskool Kemptonpark: 2-0
EHS wen teen Hoërskool Noordheuwel: 2-1
EHS verloor teen Hoërskool Garsfontein: 2-0
EHS verloor teen Hoërskool Menlopark in kwartfinaal: 3-1

o/15A-span:
EHS verloor teen HTS Witbank: 2-1
EHS verloor teen Hoërskool Noordheuwel: 2-1
EHS verloor teen Hoërskool Menlopark: 4-0

o/16A-span:
EHS verloor teen Hoërskool Lichtenburg: 3-2
EHS verloor teen Hoërskool Monument: 3-2
EHS speel gelykop teen Afrikaans Hoër Meisieskool: 2-2

Hoërskool Ermelo Calstar Eerste-dogtershokkiespan word gekroon as naaswenners by die Noordvaal-toernooi:
EHS wen teen Hoërskool Secunda: 2-1
EHS wen teen Hoërskool Monument: 2-0
EHS verloor teen Hoërskool Garsfontein: 3-0
EHS wen teen Cornwall Hill College: 4-1 in kwarteind
EHS wen teen Potchefstroom Gimnasium: 5-0 in semifinaal
EHS verloor teen Hoërskool Garsfontein: 1-0 in finaal. In die finaal toon elke dogter Errie-guts in ‘n harde wedstryd wat waar die Erries die wedstryd in die tweede helfte oorheers het.
Die afrigters het besluit dat die hele span bygedra het tot hul prestasies, daarom word geen doelskieters se name genoem nie. Elke wedstryd was ‘n spanpoging!

Baie geluk aan elkeen van die dogters en hul afrigters wat van EHS se hokkieseisoen vir 2018 ‘n reuse sukses gemaak het.

Die Erries is baie trots op julle.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal