)

Errie dans weereens tot sukses

Marnelé van den Bergh, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 1 September 2018, aan die Dance Masters International-kompetisie in Pretoria deelgeneem.

MARNELE VAN DEN BERGH DANSMarnelé verwerf Gauteng-kleure vir al drie dansitems:

* Modern: 80%.

* Groep: 83% met ‘n spesiale toekenning vir energie.

* Disco: 84%

Sy kwalifiseer om vanaf 1 tot 13 Oktober 2018 aan die AMERICAN DANCE AWARDS in Pretoria deel te neem.

Baie geluk met hierdie besondere prestasie, Marnelé. Die Erries is trots op jou!

Sterkte met jou voorbereiding vir die volgende kompetisie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal