American Dance Awards – Merensky Landbou Akademie
American Dance Awards – Mieke Honeyball, ‘n talentvolle leerder van Merensky Landbou Akademie het geskitter tydens die American Dance Awards. Sy het deelgeneem aan die American Dance Awards Streeksbyeenkomste. Dit…
Errie dans weereens tot sukses
Marnelé van den Bergh, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 1 September 2018, aan die Dance Masters










