)

Hoërskool Noord-Kaap wen 7’s Diamantveld-rugby

Gedurende die afgelope naweek het HNK in die Diamantveld Twizza 7’s toernooi deelgeneem. Die 1ste span van HNK het die toernooi gewen. Hulle het in die finaal teen Diamantveld gespeel en 17-12 gewen.

Die 2de span het die bowl-finaal gewen.

1ste Span vlnr: Ruan van Loggerenberg, Craig Ockhuis, Elzandro Fredericks, Godwill Romain, Rovano Muller, Jesse-Owen Denation, Byrone La-Meyer, Bradley Human, Ashley Kok(Afrigter), Deon Carney (Afrigter), Alnino Lorten, Jeffrey Muzaza, Luthando Vass, Jean Engelbrecht, Franco Stassen en Nolan Coetzee.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal