Twee Liggies, Simone Stapelberg en Simeon Myburgh is in die Hoëveld tennisspan ingesluit is wat onlangs aan die Interdistrikte Toernooi deelgeneem het. Hulle het algeheel tweede in die o/18-afdeling geëindig.
Die Liggies is baie trots op Simone en Simeon!
(Foto) Hier is Simone Stapelberg en Simion Myburgh saam met hulle skool-afrigter Elliot Skosana.