Tydens die Con Spirito-kultuurfees wat by HoĆ«rskool Ermelo plaasgevind het op 18 en 19 Julie, het Anke Kruger,graad 9-leerder, ān besondere gedig geskryf.
Die uitslae van die skryfkuns is eers bekend gemaak op Woensdag, 15 Augustus en Anke behaal 95% vir die gedig wat aan haar ān goue diploma besorg. Die beroodelaar se kommentaar op die gedig is onder andere: āOngelooflike passievolle gedig.ā
Baie geluk, Anke! Die Erries is trots op jou!