)

Erries word vereer tydens SANESA se jaarlikse Mpumalanga-prysuitdeling

Op Saterdag 27 Oktober het die jaarlikse Mpumalanga SANESA prysuitdeling op Badplaas plaasgevind. Walter van der Walt, graad 8 EHS-leerder, is aangewys as die Victor Ludorum vir Hoërskole Ruiters.

Surika Struwig, ook ‘n graad 8 EHS-leerder, het die prys ingepalm vir die Victrix Ludorum vir Hoërskole-ruiters. Sy het ook die trofee gewen vir die meeste punte by die Mpumalanga Nasionale vir Hoërskole-ruiters.

Margha Greyling (graad 9) het, ten spyte van ‘n erge val tydens Mpumalnga Nasionale, steeds aangehou met deelname.

As gevolg hiervan ontvang Margha ‘n spesiale prys vir dapperheid. Sy ontvang ook twee trofeë vir onderskeidelik die beste ruiter in Prex Caprilli en die beste ruiter in Equitation.

Surika en Margha kry elkeen ‘n trofee vir Handy Hunter.

Surika, Margha en Walter wen die kategorie vir die beste Hoërskool en verower vir EHS ‘n besondere sesde plek in Suid-Afrika!

Baie geluk aan die ruiters.

Die Erries is besonder trots op julle.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal