)
Erries word vereer tydens SANESA se jaarlikse Mpumalanga-prysuitdeling

Op Saterdag 27 Oktober het die jaarlikse Mpumalanga SANESA prysuitdeling op Badplaas plaasgevind. Walter van der Walt, graad 8 EHS-leerder, is aangewys as die Victor Ludorum vir Hoërskole Ruiters. Surika Struwig,…