)

Hoërskool Upington Rolbal

Cobus Fourie van Hoërskool Upington, het die afgelope naweek aan die Kalahari gemende trips op Upington deelgeneem. Cobus, wat vir Lime Acres rolbalklub speel, was saam met sy ouer broer, Wihan, en sy ma, Annalise, in ‘n span.

Uit die 5 Kalahari klubs het 13 spanne deelgeneem. Ten spyte van die uitmergelende hitte is baie goeie rolbal gespeel.

Cobus se span verloor slegs een wedstryd met een skoot teen hul klubmaats, die span van Stephan Enslin, wat ook die kompetisie gewen het.

Die verloor beteken dat hulle uitspeel vir derde en vierde plek, waar hulle dan die wedstryd wen en dus algeheel derde eindig in Kalahari.

Cobus is ook uitgenooi na Media 24 se Sport Ster van die Jaar vir die Noord Kaap dinee, wat op Donderdag, 22 November, in Kimberley aangebied word.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal