)

Erries geniet Groot 5-tennistoernooi

Hoërskool Ermelo se tennisleerders het vanaf 8 tot 10 Februarie die voorreg gehad om aan die Groot 5-tennistoernooi deel te neem.

Deelnemende skole was Hoërskool Garsfontein, Boland Landbou, Afrikaans Hoër Meisieskool, Afrikaans Hoër Seunskool, Hoërskool Waterkloof, Hoërskool Monument, Hoërskool Nelspruit, Hoërskool Wilgerivier en Hoër Tegniese Skool Middelburg.

EHS se seuns eindig agtste in die toernooi en die meisies sesde.

Baie geluk aan dié leerders. Die Erries is trots op julle.

Foto bo: (voor, vlnr): Alana Leibbrandt, Anja Wege, Yané Broekman

(agter, vlnr): Clariz Olivier, Hanné Swart, Theané Arnoldi en Marni Prinsloo

(voor, vlnr): Jacques Erlank, mnr. Hennie Dippenaar, Hendrik Louwrens, Pieter Leibbrandt (middel, vlnr): Japie-Chris Groenewald, Danie van Rooyen en Tobie Leibbrandt (agter): Reinhardt Herholdt
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal