)

Erries begin jaar uitstekend in ruiterkuns

Gedurende die naweek vanaf 1 tot 3 Februarie het vier van Hoƫrskool Ermelo se leerders deelgeneem aan die eerste Mpualanga SANESA Qualifier te Badplaas.

Margha Greyling (graad 10), Surika Struwig (graad 9), Walter van der Walt (graad 9) en Inge van der Walt (graad 8), het almal uitstekend presteer en die Erries se naam hoog gehou.

Surika behaal die volgende plekke met haar perd, Janic Fosfor:
ā€˜n Eerste en tweede plek in Showing 1, twee tweede plekke in die springklasse en vyf eerste plekke in

Dresseer.
Met haar perd, Midas Touch Jedi, behaal sy vier eerste plekke en een tweede plek in Dresseer.
Surika deel ā€˜n eerste plek met Margha in die Handy Hunter-klas.
Margha behaal met haar perd, Lorelock Legolas, die volgende plekke:
Soos reeds geneem, deel sy ook ā€˜n eerste plek met Surika in die Handy Hunter-klas.
ā€˜n Eerste plek in Working Hunter vlak drie op 80cm.
ā€˜n Eerste plek in Equitation vlak vyf op 80cm.
Margha en haar perd, Brandenburg Corelli, behaal ook die volgende plekke:
ā€˜n Eerste plek in die Spring 90 cm kompetisie.
ā€˜n Tweede plek in 90 cm-Eccumulator.
Twee tweede plekke in Prix Caprilli Novice.
Walter van der Walt behaal twee eerste plekke met sy perd Classic Element in onderskeidelik 1m-Accumulator en in 1m-Competition, asook ā€˜n tweede plek in 1.10m-Competition met sy perd,

Geminu.
Inge ontvang op haar beurt twee eerste plekke met haar perd Diesel in die 80cm-Competition en 80cm-Accumulator. Met haar perd, Gloorwin Tribbes verwerf sy ā€˜n tweede plek in 80cm-Competition en met Trevan Applause verower sy ā€˜n eerste plek in 90cm-Accumulator en ā€˜n tweede plek in 90cm-Competition.

Baie geluk aan diƩ vier Erries wat EHS se naam weereens hoog gehou het.

Foto bo:Ā Margha Greyling

 

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal