)

You are sponsoring

Erries begin jaar uitstekend in ruiterkuns

Gedurende die naweek vanaf 1 tot 3 Februarie het vier van Hoërskool Ermelo se leerders deelgeneem aan die eerste Mpualanga SANESA Qualifier te Badplaas. Margha Greyling (graad 10), Surika Struwig…