Op Dinsdag, 20 Februarie, het HoĆ«rskool Ermelo hul eerste wintersportwedstryde gespeel teen HoĆ«rskool Pionier. EHS se leerders wys Errie-guts en sien baie uit na die seisoen wat voorlĆŖ.
EHS se dogtershokkie se uitslae is as volg: die o/14A-span ervaar eerstehands ān groot deel van Errie-wees toe hulle 2-1 as oorwinnaars uit die stryd tree. Jaclyn Venter teken albei doele aan.
Die o/15A-span speel gelykop met een elk met Surika Struwig wat die doel aanteken. EHS se o/15B-span wen met vier doele teenoor nul. Eliska Duvenhage teken twee doele aan en Elandri Swart en Jaylen Bulford teken elk een doel aan.
Die o/16A-span wen 1-0 en Carissa Venter teken die wendoel aan.Ā Die Erries se tweedespan wen met ān pragtige telling van 6-0. Meghan Houy, Jani Hatting en Zeldine Pienaar teken elk twee doele aan vir diĆ© span.
Die Calstar Eerste Dogtershokkiespan wen gemaklik met ān uitstekende telling van 10-0. Yonette Fourie teken drie doele aan, Jana Nel en Marla Oosthuizen elk twee en HannĆ© Swart, Leandri Beyer en Nicole Venter elk een.
EHS se netbal lewer gemengde weslae op, maar hoĆ« gehalte netbal is gespeel. Die o/14A-span wen 7-4, die o/14Bās wen 19-4, die o/15Aās verloor 6 – 10 en die o/16Aās wen 14-13. Die tweedespan en die Calstar Eerste netbalspan verloor albei onderskeidelik met 12-24 en 26-32.
Die rugbyspanne van Hoƫrskool Ermelo het pragtige rugby gespeel en hou belowende rugby in vir 2019.
Die uitslae is as volg:
Die o/14A-span verloor 14-24. Marco Boshoff en Zian Kotze druk elk een drie en Adriaan Davel skop beide doelskoppe oor.
Die o/15A-span wen met ān pragtige telling van 34-10. Elkeen van diĆ© seuns druk elk een drie: Marius Nel, Sihle xxx, Marko Ferreira, Carlo da Silva, Edrich Beyer en Diederik van der Walt. Diederik van der Walt skop ook twee doelskoppe oor.
EHS se o/15B-span stap met ān uitstekende oorwinning van die veld af met ān besondere eindtelling van 58-0. Bongani Magagula skitter met vier drieĆ« wat hy druk, Carlo da Silva druk twee en Karabo Nkosi, ZJ Fourie, Mcusi Monona en Kobus van Heerden druk elk een drie. Marco de Kock skop vier van die doelskoppe oor.
Die o/16A-span verloor ongelukkig naelskraap met ān telling van 15-19. Lourens Erasmus, CornĆ© Jansen van Vuuren en Nicholaas Snyman druk elk een drie tydens diĆ© wedstryd.
EHS se tweedespan verloor met 19-25. Tino Chigede, Sichabo Manusoe en Welcome Nkosi druk elk ān drie en Chad Coetzee skop een doelskop oor.
Na ān wedstryd wat die skare naels laat kou het, wen HoĆ«rskool Ermelo hul eerste wedstryd vir die seisoen met ān telling van 37-36. Herman Moolman, Francois du Plessis, Dewald de Villiers en Walter
Visser druk elk ān drie. Laasgenoemde vaar ook uitstekend met al vier drieĆ« wat hy verdoel, asook drie strafskoppe wat hy tussen die pale deursit.
Baie geluk aan elke Errie wat sy en haar hart uitgespeel het.
Ons sien uit na die seisoen wat voorlĆŖ.
Foto bo:Ā Lungile Vilakazi gaan vir die bal