Die Afrikaanse department van Hoƫrskool Ermelo kan met reg trots wees op hulle prestasies nadat die gemiddeldes van 2018 se eindeksamen bekend gemaak is.
EHS neem ān eerste plek in onder die top vyf skole vir Afrikaanse Huistaal in die Gert Sibande-streek. Na EHS is dit HoĆ«rskole Standerton, Secunda, Hoogenhout en Volksrust.
Ook in die Afrikaanse Addisionele Taal-departement het die Erries uitstekend presteer en val ook onder die top vyf skole: Highveld Muslim School, Hoƫrskole Secunda, Standerton, Ermelo en Ligbron.
Baie geluk aan die department vir al die ywer vir ons mooi taal! EHS is besonder trots op julle.
Dankie vir die harde werk en al die opoffering en ure se nasien.
Foto bo:Ā (staande, vlnr): Me. Diana Loots, Me. Linda Horn en Mnr. Harry Labuschagne
(sittende, vlnr): Me. Petro Bouwer, Me. Gerda van Zyl en Me. Anna-Marie van Heerden