)

Erries skitter by Western Mounted Games kwalifiserende rondte

Walter van der Walt (graad 9 leerder van Hoërskool Ermelo) en Inge van der Walt (graad 8 by EHS) het Hoërskool Ermelo, Saterdag 16 Februarie, verteenwoordig by die eerste kwalifiserende rondte van die Western Mounted Games.

Walter skuif op na vlak sewe met sy perd Amigo en word ook aangewys as algehele kampioen van Hoërskole vlak sewe vir die dag. Dié vlak is die hoogste vlak vir die betrokke dissipline.

Inge behaal ‘n uitstekende algehele tweede plek en word aangewys as reserwe kampioen, Hoërskool vlak vier, op haar perd Trevan Maluti.

Baie geluk, Walter en Inge!

EHS is trots op julle.

Foto bo: Inge van der Walt

Walter van der Walt
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal