)

EHS-atlete word verryk tydens atletiek-afrigtingskliniek

Hoërskool Ermelo se atlete het die afgelope naweek, 18 – 19 Januarie, hard gewerk aan hul atletiek-talent tydens ‘n afrigtingskliniek by Hoërskool Ermelo.

Die atlete het afrigting by uitstekende afrigters van Fast Feet Development in hul verskeie items ontvang. Die afrigters sluit in:

Hugo Badenhorst (spronge), Thabo Matebedi (naellope en hekkies), Ilze Wicksell (middelafstande) en Heugene Murray (gooie).

Baie dankie aan die afrigters en elke atleet wat die kliniek bygewoon het.

Die EHS sien julle deursettingsvermoë en harde werk raak en weet dat elkeen die vrugte daarvan sal pluk.

Foto bo:‘n Groep atlete saam met mnr. Hugo Badenhorst

Heugene Murray help Amy Gryling met strekke
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal