Jenna Lewis, matrikulant van Hoƫrskool Ermelo in 2018, is op Vrydag 18 Januarie beloon met die toekenning vir die beste student vir Geskiedenis in die Gert Sibande-streek.
Jenna het ān besondere 99% behaal vir Geskiedenis!
Baie geluk, Jenna!
Die Erries is besonder trots op jou!