)

Hoërskool Ermelo kry besoek van Puma-afrigters

Bekende oud-Erries, wat almal deel is van die Puma-afrigtingspan, nl. Jimmy Stonehouse, MJ Mentz en Corné Steenkamp, het op Woensdag 30 Januarie hul afrigtingsvernuf met die Erries kom deel.

Die EHS-seuns en –afrigters het baie hard gewerk, lekker rugby gespeel en baie geleer by dié drie manne.

Baie dankie aan Jimmy, MJ en Corné vir die tyd wat hulle aan die Erries kom afstaan het en die wysheid wat hul met die seuns kom deel het. EHS waardeer julle!

(Foto bo:) Voor vlnr: Mnr. Lourie du Plooy, Mnr. Stephan van Dyk, Mnr. André du Preez en Mnr. Herman Labuschagne.

Agter vlnr: Mnr. Pieter Grobler, Mnr. Quiniso Habile, Mnr. Estian Horn, Mnr Douw Joubert, Mnr. MJ Mentz, Mnr, André McLaren, Mnr. Faans van der Merwe, Mnr. Jimmy Stonehouse en Mnr. Cornè Steenkamp.

Die groep seuns en EHS-afrigters saam met die Puma-afrigters

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal