Op Woensdag, 17 April, het die eerste rondte van die ATKV Redenaars plaasgevind.
14 Erries het deelgeneem en uitstekend presteer. Tien leerders is deur na die volgende rondte van die ATKV-redenaars.
Baie geluk aan Carla Ferreira, Johnke Prinsloo, Dirk Maritz, Mienke Cloete, ZanĆ© du Plessis, Karabo Nkosi, Elizia van Heerden, Leandri Viviers, Zara BĆ¼chling en Aalia Deedat.wat deur is na die volgende rondte.
Baie geluk aan hierdie Erries en sterkte met die voorbereiding vir die volgende rondte wat op 31 Mei by Hoƫrskool Middelburg sal plaasvind.
Voor vlnr: Dirk Maritz, Johnke Prinsloo, Aailia Deedat, Karabo Nkosi en Elizia van Heerden.
Agter vlnr: Carla Ferreira, Leandri Viviers, Mienke Cloete, ZanĆ© du Plessis en Zara BĆ¼chling.