Luhan Meyer, graad 12-leerder van Hoƫrskool Ermelo, is gekies om die Mpumalanga JKA-karatespan te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse JKA-Nasionale kampioenskap. DiƩ kampioenskap vind op 24 en 25 Mei plaas te Ellis Park Stadion.
Baie geluk, Luhan.
EHS is trots op jou en sien uit na wat jy by die kampioenskappe gaan vermag!