Hoërskool Ermelo is besonder trots op die volgende dogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga-hokkiespanne:
o/14A: Inge Greyling en Jaclyn Venter
o/14B: Isabella Burgers
o/16A: Lana Herholdt
o/16C: Chané Bester, Anke de Kock, Deidre van der Meyden en Chloë van Wyngaardt
o/18A: Andisiwe Vilakazi
o/18B: Meghan Houy
Baie geluk aan elkeen van die dogters.
ADVERTISEMENT
Mag die seisoen wat vir julle voorlê, voorspoedig wees!