Baie geluk aan die netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalangaspanne:
Thagang Nkareng (o/14), Hilde Jacobsz (o/16) en Amy Greyling (o/17).
Die Erries is besonder trots op julle! Geniet elke oomblik van hierdie groot eer.
ADVERTISEMENT