)

EHS Seunshokkie is reg vir liga!

Op Maandag 11 Maart het Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkie hulle liga-seisoen afgeskop teen Hoërskool Volksrust. EHS het ongelooflike spanwerk getoon en wen die wedstryd 2 – 0. Adriaan Olivier en Gedeon Boersema het EHS se doele geskiet.

Hierdie jaar het EHS ‘n tweede seunshokkiespan. Dié span het ook hulle eerste wedstryd van die jaar teen Hoërskool Volksrust gespeel op dieselfde dag. Na ‘n harde wedstryd het die Erries met 2 – 3 verloor. Zian Kotzé het altwee die doele geskiet.

Baie geluk aan die seuns met pragtige hokkie! Ons sien uit na die res van die seisoen.

Foto bo: Daniel van der Merwe

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal