)

Hoërskool Ermelo besoek PANNAR

Op Woensdag 27 Februarie het die ERRIES se graad 11-landbouleerders, as toekomstige voedselvoorsieners, die Pannar-boeredag by Delmas bygewoon.

Die kwartaaltema van dié leerders van Hoërskool Ermelo is mielieproduksie, daarom het die praktiese dag perfek by hulle sillabustema aangesluit.

Die leerders het baie geleer tydens die bespreking van verskeie temas oor mielieproduksie, sowel as soja- en sonneblomproduksie. Hulle het geleer van grond-pH, mikro- en makrominerale, aanpasbaarheid, verskillende kultivars, wisselbou, organiese boerdery, groeistadiums van die mielieplant en verskeie ander temas.

Dit was ‘n uitstekende en suksesvolle dag van praktiese kennis.

Foto bo: Die groep graad 11-Landbouleerders by die Pannar-dag

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal