)

EHS Jeugskou-leerders groei van krag tot krag

Vanjaar het Hoƫrskool Ermelo se jeugskou vlam gevat en was sommer reeds met die eerste skou aan die brand.

Die eerste skou is aangebied deur Morgenzon Landbou Akademie op Woensdag 27 Februarie. Die Erries het met drie eerste plekke, een vierde, vyfde en sesde plek die dag suksesvol afgesluit.

Billy van der Walt wen die senior wedvlugduif-afdeling. Kayla Lourens wen die senior sierduif-afdeling en Jana Nel wen die senior suiwelbereiding-afdeling. Monique Ferreira behaal ā€˜n vierde plek in die konyn-afdeling. RenĆ© Louwrens neem ā€˜n vyfde plek in in die perde-afdeling en Sumari FouchĆ© ā€˜n sesde plek in die perde-afdeling.

In 2019 het die Errie Jeugskou met tien leerders gegroei en ons sien uit daarna om na Ʃlke skou steeds te bly groei.

Baie geluk aan die leerders wat plekke behaal het. Die EHS is trots op elkeen.

Foto bo: René Louwrens en Su-Mari Fouché

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal