)

Errie-rugby bedank Nashua vir borg

Hoërskool Ermelo se o/14A-, o/15A-, o/16A-rugbyspanne, asook die tweedespan het die voorreg om tydens 2019 se rugbyseisoen in wedstryddrag te speel wat deur Highveld Nashua geborg is.

Hoërskool Ermelo bedank graag Jan Thirion van Highveld Nashua vir die geleentheid en vir die volgehoue ondersteuning. EHS sal met trots die klere dra soos dit ware Erries betaam!

Foto bo: (vlnr): Mnr. Jan Thirion, Tiaan Grobler (o/15A-kaptein), Cabang Mbokane (tweedespan-kaptein), Lourens Erasmus (o16A-kaptein) en Pieter Jacobs (o/14A-kaptein)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal