)

Errie-Restaurant besorg weereens warm geselligheid

Tydens 2019 se Ermelo Hoƫveldskou het die Erries weer hul bekende Skou-restaurant bedryf.

Dit was die een-en-twintigste jaar wat EHS die voorreg gehad het om dit te kon bedryf en soos elke jaar vantevore was daar lekker kos, lekker kuier en lekker mense!

EHS se restaurant behaal ā€˜n algehele tweede plek vir die stalletjie wat die mooiste lyk.

Die samewerking van kinders, ouers, onderwysers en die gemeenskap het gesorg dat 2019 se Errie-restaurant ā€˜n reuse sukses was. EHS bedank elkeen wat deel was van diĆ© feestelike tradisie.

Foto bo: Hayley, Allison, Billy en Nicky van der Walt tydens die skou

Kobus Snyman en Me. Elsa Matthee tydens die skou
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal