)

EHS-seunshokkie ryg nog ‘n oorwinning in

Op Woensdag, 9 April, het Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkie te staan gekom teen Hoërskool Standerton in hul derde ligawedstryd.

Die seuns het weereens uitstekende spel gelewer wat verseker het dat hulle as oorwinnaars van die veld stap. Met die eindtelling van 4 doele teenoor nul kon die Erries die veld met trots verlaat.

Adriaan Oliver teken twee doele aan, terwyl Charis Brundyn en Andre Dale Groenewald elk een doel vir die span aanteken.

Baie geluk aan die seuns met die oorwinning.

Erries is inderdaad baie trots op elkeen van julle!

Foto bo: Charis Brundyn

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal