)

Erries begin redenaars met vuur en vlam

Hoƫrskool Ermelo se redenaars het op Woensdag 10 April met baie groot belangstelling afgeskop. Tydens die jaarlikse interne-redenaarskompetisie het die leerders voorwaar hul blink gevryfde talent na vore gebring.

In die juniors se voorbereide-afdeling word Mienke Cloete aangewys as wenner en ZanƩ du Plessis by die juniors onvoorbereid.

By die senior voorbereide-afdeling is Amy Greyling die wenner en Charis Brundyn by die seniors se onvoorbereide-afdeling.

EHS se Addisionele Taalleerders presteer ook uitstekend met Aalia Deedat in die eerste plek.

Die volgende leerders is deur na die eerste ronde van die ATKV-redenaars: Charis Brundyn, Leandri Viviers, Zara Büchling, Amy Greyling, Francois du Plessis, Elizia van Heerden, Mienke Cloete, Zané du Plessis, Dirk Maritz, Johnke Prinsloo, Danielle Kocaj, Carla Ferreira, Aalia Deedat en Karabo Nkosi.

Hoƫrskool Ermelo is trots op elkeen wat deelgeneem het en opgewonde oor die groeiende belangstelling op kultuurgebied.

Baie geluk aan elkeen wat ā€˜n plek ontvang het.

EHS hou duim vas vir die volgende kompetisies!

Foto bo:Ā Voor vlnr: Elizia van Heerden, Johnke Prinsloo, Danielle Kocaj, Aalia Deedat, Karabo Nkosi en Dirk Maritz

Agter vlnr: Amy Greyling, Carla Ferreira, Charis Brundyn, Mienke Cloete, ZanƩ du Plessis en Francois du Plessis

 

Vlnr: Charis Brundyn, Aalia Deedat, Mienke Cloete en ZanƩ du Plessis

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal