)

Errie-ruiters staan weer uit by verskeie kompetisies

Hoƫrskool Ermelo leerder, Surika Struwig, en haar perd, Janic Fosfor, is aangewys as Perd van die Skou tydens die Mpumalanga SA Boerperd Kampioenskap.

Saam is hulle ook Universele 3 gang Kampioen Ruiter en Universele 3 gang Ryperd Reserwe Kampioen. Hulle behaal ook sewe eerste plekke en vier ander kampioenskappe.

Walter en Inge van der Walt het deelgeneem aan die heel eerste ā€œNational Barrel Horseā€-kompetisie.

Walter het ā€˜n algehele tweede plek en Inge ā€˜n algehele derde plek in die Youth afdeling vir ruiters 13 – 18 jaar.

Foto bo:Ā Inge van der Walt

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal