)

EHS word beloon tydens Msukaligwa 1-prysuitdeling

Tydens die prysuitdeling van Msukaligwa, is Hoërskool Ermelo beloon met die volgende pryse:
‘n Trofee vir een van die beste presterende skole met 99% slaagsyfer en 74% Baccalaureus.

Me. Marita Moolman ontvang die prys vir die beste onderwyser in Ekonomie.

Me. E. Fourie en Mnr. M. Smith ontvang elk ‘n prys vir die beste onderwyser in Wiskundige geletterdheid.

Me. Naomi Uys ontvang die prys vir die beste onderwyser in Geskiedenis.

Die taalvakke is nie in berekening gebring by dié toekennings nie.

Baie geluk aan elke onderwyser wat dag in en dag uit hul hart en siel vir die EHS opoffer en hard werk.

Hoërskool Ermelo is trots op elkeen en opreg dankbaar vir uitstekende onderwysers.

Foto bo: Die personeelgroep van EHS wat spog met hul pryse

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal