)

Errie-ruiter presteer by 2019 se Horse of the Year

Gedurende die naweek van 23 Februarie het Surika Struwig, graad 9 leerder van Hoƫrskool Ermelo, aan die Horse of the Year kompetisie deelgeneem. Sy het die Two Moons Appaloosa-stoet verteenwoordig.

Sy behaal die drie eerste plekke met Two Moons Luke’s Gucci vir onderskeidelik Junior Show Riding, Junior Show Hunter en Junior Pleasure Horse.

Surika word ook aangewys as die Junior Kampioenruiter met Two Moons Luke’s Gucci.

Baie geluk, Surika.

Die Erries is besonder trots op jou.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal