Hoërskool Ermelo toneel vat vlam by ATKV Tienertoneel
2019 is ‘n besondere jaar vir EHS se kultuur en dit het baie duidelik na vore gekom in die stukke wat EHS voorberei het vir die ATKV Tienertoneel. Vroeg vanjaar…
Nog ‘n Errie gekies vir SA-bokkiespan
Baie geluk aan Gedeon Boersema, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, wat onlangs gekies is vir die o/15-seunshokkie SA-bokkiespan. Dié span toer vanaf 19 September na Namibië. EHS is trots op…
Erries laat die tonge klap by Oppie-Tong-Af Redenaars
Voor vlnr: Johnke Prinsloo, Raees Tikly en Danielle Koçaj Agter vlnr: Caylin Loock, Dirk Maritz en Carla Ferreira Op Dinsdag, 23 Julie, het 12 van Hoërskool Ermelo se leerders by…
Errie boys know the right moves!
Altus Boshoff, Sihle Mthethwa, me. Shareen Radmeeyer, Raees Tikly, Edrich Beyer, Ennocent Kiti, Dirk Maritz, Riku van der Bank en Otto v Schalkwyk. The u/15 chess boys’ team of Hoërskool…
EHS-krieket oorwin Hoërskool Standerton
Op Maandagmiddag, 5 Augustus, speel Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan hul tweede wedstryd vir die jaar. Die Erries kom te staan teen Hoërskool Standerton. Nadat EHS eerste gekolf het en ‘n…
EHS-Wildehonde skop hokkieseisoen goed af
Die Wildehonde is ‘n hokkieklub wat deur me. Naomi Uys begin is by Hoërskool Ermelo. Naomi het ‘n groot liefde vir hokkie en het die inisiatief geneem om in 2007…
EHS o/15A-rugby deur na Virseker Beker-semifnaal
Op Saterdag, 3 Augustus, het Hoërskool Ermelo se o/15A-rugbyspan teen Hoërskool Ben Viljoen te staan gekom in die kwartfinaal van die Virseker Beker-uitspele. Die seuns het hard gespeel en ware…
EHS-landloopatlete gekies vir MPU-span
Op Saterdag, 3 Augustus, het Hoërskool Ermelo se landloopatlete deelgeneem aan die Gert Sibande-kampioenskap te Hoërskool Oosterland. Bongmusa Vilakazi, Caylin Loock, Chantelle Swart en Luyanda Mabuza kwalifiseer en dring deur…
EHS-redenaars deur na Mpumalanga-finaal
Voor vlnr: Elizia van Heerden, Johnke Prinsloo en Anke van Biljon Agter vlnr: Leandri Viviers en Marni Prinsloo Baie geluk aan die Hoërskool Ermelo leerders, Johnke Prinsloo (graad 8), Anke…
Errie-Landbouleerders besoek Bul-veiling
Van die EHS-landbouleerders wat nuuskierig dop hou wat gebeur tydens die veiling. Op Woensdag 31 Julie het die graad 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo die Oos-Tranvaalse Bul-veiling te Ermelo Skougronde bygewoon.…
EHS spog met nuwe Wetenskap-onderwyser
Hoërskool Ermelo is trots om me. Carina du Plessis te verwelkom as nuwe Wetenskap-onderwyser. Sy kom oorspronklik van Stellenbosch waar sy destyds haar Honneurs- en Meestersgrade in Wetenskappe behaal het.…
EHS se o/14- en o/16A-Hokkiespanne val vas
Voor vlnr: Landi Erasmus, Jaclyn Venter en Rebecca Cloete Middel vlnr: Inge van der Walt, Anzé Mentz, Nathalie Nel, Inge Greyling en Therize Reichert Agter vlnr: Zané du Plessis, Simoné…
Errie-skuts op pad na SA’s
Voor vlnr: Renel Swanepoel, Pieter de Beer, Hendrea van Zyl en Emma Stevens Agter vlnr:) John-Henri van Zyl, Reinhardt Vorster en Herman Holtzhausen. (Dehandri Morkel is afwesig tydens neem van…
Vyf Erries eindig in MPU-top 20 Senior Afrikaans Olimpiade
Voor vlnr: Jané Willemse en Daniel van der Merwe. Agter vlnr: Leandri Viviers, Leané von Wielligh en André Strauss Die graad 10 – 12 leerders van Hoërskool Ermelo het deelgeneem…
Erries geniet Buffelpoort-tennistoernooi
Hoërskool Ermelo se tennisspelers het die naweek vanaf 19 tot 21 Julie deelgeneem aan die Buffelspoort-tennistoernooi. Skole soos Wesvalia, Hartebeespoort, Klerksdorp, Sasolburg, Potchefstroom Gimnasium, Montana en Affies het gesorg vir…
Errie-koor laat gehoor in vervoering
Die Hoërskool Ermelo-koor, wat bestaan uit 60 lede, het Dinsdagaand, 23 Julie, deelgeneem aan ‘n koorfees te NG Moedergemeente, Bethal. Die gehoor is meegevoer deur die suiwer klanke van die…
Errie presteer uitstekend saam met Polocrosse-span
Rikus Cilliers, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het tydens die naweek van 19 tot 21 Julie as lid van die o/19-Suid-Afrikaanse Polocrosse-span teen die Internasionale Barbarianspan te staan gekom op…
EHS-rugby oorwin in Virseker Beker-uitspele
Op Saterdag, 27 Julie, het die Erries se o/15A- en eerstespan aan die eerste rondte van die Virseker Beker deelgeneem. Die o/15A-span speel uitsonderlike rugby en wen Hoërskool Bastion met…
Erries aangewys as Mpumalanga-kampioene
Twee van Hoërskool Ermelo se dogters-hokkiespanne het op Saterdag, 27 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Al die dogters het uitstekende spel en karakter getoon. Die o/15A-span het teen HTS Witbank…
Erries dogtershokkie uitstekend in Mpumalanga uitspele
Vier van Hoërskool Ermelo se dogters-hokkiespanne het Saterdag in die snerpende koue kragte gemeet met gedugte teenstanders tydens die Mpumalanga uitspele. EHS se o/14A-, o/15A-, o/16A- en die Calstar eerstespan…
Errie verkies tot nasionale span
Hierdie jaar spog die Erries weer met ’n leerder wat tot die Mpumalanga jeugskouspan verkies is. Om deel te wees van hierdié span, moet ’n mens na afloop van drie…
Errie-skuts skiet weer kolskote
Op Woensdag en Donderdag, 17 en 18 Julie, het die Errie-skuts aan die sesde streekkompetisie vir die jaar deelgeneem. Dit was die laaste geleentheid vir die skuts om tellings bymekaar…
EHS se o/15A-rugbyspan is MPU-naaswenners
Op Saterdag 20 Julie, het die Erries se o/15A-rugbyspan aan die Mpumalanga Grootskole-finaal deelgeneem. Die span het te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief en geveg om gekroon te word…
Erries geniet toer na Rusland
Op Maandag 17 Junie om 20:00 staan drie Hoërskool Ermelo-onderwysers en 13 kinders op die lughawe, opgewonde, benoud, en meer as gereed vir die langverwagte avontuur na Rusland. Na twee…
EHS-tennisspanne bedank borg
Hoërskool Ermelo bedank graag die anonieme borg vir die skenking van die kleredrag vir verskeie tennisspanne, waarvan twee dogterspanne en vier seunspanne elk twee stelle klere ontvang het. Die Erries…
Errie-Redenaars blink uit by Artisticulta-redenaars nasionale rondte
Op Donderdag, 11 Julie, praat 13 van die Erries se redenaars by die Nasionale rondte van 2019 se Artisticulta-redenaars. Om aan hierdie groot geleentheid deel te neem, is op sigself…
Errie presteer op perd se rug
Baie geluk aan Theoné Theron, graad 10-leerder van EHS, wat uitstekend presteer het tydens die Rapha Paddock and Riding-skou in Bethal. Sy behaal drie uitnemende eerste plekke in onderskeidelik Stap-klas,…
Errie-skuts doen dit weer
Op Woensdag en Donderdag 10 en 11 Julie het Hoërskool Ermelo se skuts aan die sesde prysskiet vir 2019 deelgeneem. Komende week skiet die skuts die laaste kompetisie om tellings…
Erries vaar puik by Mpumalanga hokkie-uitspele
Op Saterdag, 13 Julie, het vyf dogters-hokkiespanne van Hoërskool Ermelo aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Die Errie-dogters het hul goed van hul taak gekwyt, ten spyte van ‘n drie weke lange…
EHS-netbal presteer tydens Bokkie- en Mpumalanga-toere
Amy Greyling van Hoërskool Ermelo, was deel van die o/17A-Mpumalangaspan wat gedurende die vakansie aan die Nasionale Suid-Afrikaanse netbaltoernooi in Gauteng deelgeneem het. Sy was hoofdoel en dié span het…
Erries rugbyspelers wys staal by Mpumalanga-week
Vanaf 25 tot 29 Junie het CJ van Huyssteen van Hoërskool Ermelo vir die o/15A-Pumaspan in Vanderbijlpark gespeel. Hulle het al drie hulle wedstryde gewen en is as wenners van…
Erries rugbyspelers wys staal by Bokkie-week
Tydens die Junie-vakansie het 16 van Hoërskool Ermelo se rugbyseuns aan die bekende Bokkie-week te Naboomspruit deelgeneem. Altus Boshoff, Adriaan Davel, Arnau Champaud, Marco Boshoff en Zian Kotze was deel…
Erries gekies vir Hoëveld-tennisspan
Hoërskool Ermelo is besonder trots op Rynard Herholdt en Alana Leibbrandt wat vir die finale Hoëveld-tennisspan (Interdistriktespan) gekies is. Rynard is gekies as die nommer een speler vir die o/15-seuns…
EHS-seunshokkie vaar goed Mpumalana-toer
Edrich Beyer van Hoërskool Ermelo, is aanvanklik vir die o/15-seunshokkie-bokkiespan gekies, maar is net voor die vakansie na die o/16B- Mpumalangaspan opgetrek. Dié span het aan ‘n toernooi te Jeppe…
EHS-seunshokkie presteer by Bokkie-week
Tydens die Junie-vakansie is Gedeon Boersema en Christian Venter van Hoërskool Ermelo, in die o/15-seunshokkie se bokkiespan ingesluit. Die span het aan ‘n toernooi in Naboomspruit deelgeneem. Hulle het nege…
Hoërskool Ermelo dogtershokkie presteer
Erries se dogtershokkie het uitstekend presteer in die Mpumalanga- en Bokkiespanne! Mpumalanga o/14: Die o/14A-span word verteenwoordig deur Inge Greyling en Jaclyn Venter. In die finaal speel hierdie span teen…
Leerder van EHS-Musieksentrum presteer uitstekend
Tamar Randell, ‘n leerder van die EHS-Musieksentrum, is onlangs vereer met ‘n toekenning van Unisa vir ‘n besondere prestasie in musiek. Sy is die ontvanger van ‘n Hennie Joubert-merieteprys wat…
EHS groet ‘n Legende
Hoërskool Ermelo het aan die einde van die tweede kwartaal afskeid geneem van Me. Marguerite Jacobsz na haar bykans 39 jaar in die onderwys. Marguerite het haar musiekonderrig-loopbaan in 1980…
Errie wéér verkies tot o/19-streekspan
Hoërskool Ermelo is trots op Rico Jordan, ‘n graad 11-leerder, wat vir die vyfde opeenvolgende jaar gekies is om in Desember as deel van die o/19-span die Noordoos Mpumalanga-streek Varswater…
Twee Erries-rugbyspanne deur na Virseker Beker
Op Saterdag, 8 Junie, het twee van Hoërskool Ermelo se A-rugbyspanne in die Mpumalanga semi-finale rondte gespeel te Ligbron Akademie vir Tegnologie. Die o/15A-span kom te staan teen Ligbron en,…
EHS-dogtershokkie 2de span maak skoonskip by kwart-finaal
Op Saterdag, 8 Junie, het Hoërskool Ermelo se tweede hokkiespan deelgeneem aan die kwarteindronde van Mpumalanga vir groot skole. Die eerste wedstryd was teen Hoërskool Volksrust, die gasheerskool. EHS skop…
Vyf EHS-dogtershokkiespanne aangewys as ligawenners
Op Saterdag, 1 Junie, het Hoërskool Ermelo kragte gemeet teen Hoërskool Rob Ferreira. Al die EHS-spanne het die septer geswaai tydens die dag se hokkiewedstryde. Die Erries kon Saterdag spog…
EHS-rugby vaar goed teen Rob Ferreira
Op Saterdag, 1 Junie, het Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Hoërskool Rob Ferreira en met gemengde welslae van die veld gestap: • Die o/14A-span verloor met sewe punte teenoor…
Errie-netbal presteer tydens MSN-kampioenskap
Op Vrydag, 31 Mei en Saterdag 1 Junie, het Hoërskool Ermelo se Calstar eerste netbalspan en die o/14A-span aan die MSN-kampioenskap te Rob Ferreira deelgeneem. Die o/14A-span eindig eerste in…
Erries dring deur na ATKV-finaal
Op Vrydag 31 Mei het Hoërskool Ermelo aan die semi-finale rondte vir 2019 se ATKV-redenaars deelgeneem te HTS Middelburg. Die standaard van dié kompetisie was, soos elke jaar, baie straf,…
Erries presteer by Artisticulta-redenaars uitdunne
Gedurende April het ‘n groep leerders van Hoërskool Ermelo aan die Artisticulta-redenaars se eerste ronde deelgeneem. Hierdie is die tweede jaar wat EHS aan die redenaarskompetisie deelneem en die Erries…
15 Errie-hokkiedogters gekies vir Hoëveld AVS-span
Hoërskool Ermelo is besonder trots op die EHS-dogters wat gekies is vir die Hoëveld AVS-dogtershokkiespan. Landi Erasmus, Mienke Cloete, Simoné Jacobsz, Nathalie Nel en Inge van der Walt is gekies…
Errie ontvang Suid-Afrikaanse kleure
Luhan Meyer, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het tydens die Suid-Afrikaanse JKA-Nasionale Kampioenskap uitstekend presteer. Dié kampioenskap het op 24 en 25 Mei by die Ellispark Stadion plaasgevind. Luhan…
EHS-netbaldogters gekies vir Hoëveld AVS-span
Hoërskool Ermelo is opreg trots op hul netbaldogters wat gekies is vir die volgende Bokkie-netbalspanne: o/14-span: Johnke Prinsloo, Mari-Zel Fourie en Mandi Swart. Nadia Kluyts en Zara Büchling is onderskeidelik…
EHS thanks Calstar for support
The EHS First Netball and Hockey teams would like to thank Mr Muhammed Bhyat of the Calstar Group for his loyal support of EHS. This is the second consecutive year…






















