)

EHS-rugby vaar goed teen Rob Ferreira

Op Saterdag, 1 Junie, het Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Hoërskool Rob Ferreira en met gemengde welslae van die veld gestap:

• Die o/14A-span verloor met sewe punte teenoor 38. Op hul beurt wen
• die o/15A-span met 31-7. Beide
• die o/16-spanne verloor onderskeidelik 10-40 (A-span) en 7-24 (B-span).
• Die tweedespan wen na ‘n pragtige wedstryd met 24-21. Die Hoërskool Ermelo Isuzu
• eerste rugbyspan maak EHS besonder trots met hulle oorwinning van 43 teenoor 29.

Baie geluk aan elkeen van die rugbyspanne.

EHS is trots op julle.

Foto bo: Herman Moolman

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal