)

Errie-Landbouleerders besoek Bul-veiling

Van die EHS-landbouleerders wat nuuskierig dop hou wat gebeur tydens die veiling.

Op Woensdag 31 Julie het die graad 10-landbouleerders van Hoƫrskool Ermelo die Oos-Tranvaalse Bul-veiling te Ermelo Skougronde bygewoon.

Die leerders kon die onderskeie beesrasse van nader beskou en het meer geleer oor elke ras se unieke eienskappe.

Hulle het tydens diƩ uitstappie ook eerstehands beleef wat die pryse vir die verskillende bulle en beesrasse is.

Dit was vir die leerders ā€˜n nuwe en opwindende leerskool.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal