Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op hul hoofdogter, Simone Stapelberg, wat die afgelope naweek aan die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem het wat in Kaapstad plaasgevind het.
Simone se uitslae sal eers later in die week bekend gemaak word, maar dit bly steeds ‘n groot prestasie vir die Liggies.