EHS-dogters presteer by Netbal Fast 5-Bokkieweek
Voor vlnr: Johnke Prinsloo, Zané du Plessis en Desireé Thirion Agter vlnr: Mandi Swart, Hilde Jacobsz en Chantelle Swart Afwesig tydens neem van foto: Jana Fraser Hoërskool Ermelo is uiters…
Artisticulta Kultuurfees: reuse sukses vir Erries
Een van die items wat tydens die Kultuurfees opgetree het: “Pyjama Vrydag”-komedie Op Woensdag, 9 Oktober, het ‘n groot groep leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die eerste Artisticulta Kultuurfees…
Graad 12-Erries: Lewenswetenskappe uitstappie na Maropeng
Die groep graad 12-leerders tydens die uitstappie. Op Woensdag, 9 Oktober, het al die graad 12-Lewenswetenskappe en Life Sciences leerders van Hoërskool Ermelo die Maropeng-uitstalsentrum en Sterkfonteingrotte besoek as deel…
Errie stel trots 2019 se Spoiings-bundel bekend
2019 se voorblad vir die Spoiings Die Spoiings is ’n trotse bundel van Hoërskool Ermelo wat jaarliks bekendgestel word. Die unieke bundel bevat EHS-leerders se uitstaande skryfstukke en, sover bekend,…
Oppie-Tong-Af Redenaars maak die Erries trots
Voor vlnr: Cayling Loock, Danielle Koçaj en Johnke Prinsloo Agter vlnr: Raees Tikly, Carla Ferreira en Dirk Maritz Op Donderdag en Vrydag 3 en 4 Oktober het ses leerders van…
Errie word beloon vir skryfwerk
Leané von Wielligh Leané von Wielligh van Hoërskool Ermelo is op Vrydag, 4 Oktober, tydens Beeld se prysuitdelingsfunksie beloon met ‘n sertifikaat en ‘n Beeld-pennestel. Met haar opstel: “Die storm se…
Errie-onnies woon beoordelaarskursus by
Mnr. Herman Labuschagne en me. Mariaan Rust. Twee van Hoërskool Ermelo se personeel, mnr. Herman Labuschagne en me. Mariaan Rust het tydens die vakansie ‘n ATKV Redenaars-beoordelaarskursus bygewoon. Die kursus…
Errie-skuts staan uit by SA’s
Tydens die Septembervakansie het agt van Hoërskool Ermelo se skuts aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Kaapstad deelgeneem. Die skuts het besondere tellings geskiet. In die sporterklas skiet Reinhardt Vorster 1431,…
EHS-ruiters word gekroon as nasionale kampioene
V.l.n.r: Inge van der Walt, Walter van der Walt en Margha Greyling. Tydens die Septembervakansie het ‘n paar ruiters van Hoërskool Ermelo, Inge en Walter van der Walt, asook Margha…
Hoërskool Ermelo leerder deel van o/16 SA-Bokkie-netbalspan in Namibië
Nadia Kluyts in die senter-beffie. Nadia Kluyts van Erries het, as deel van die o/16 SA-Bokkie-netbalspan, na Namibië getoer vanaf 19-26 September. Die span vaar uitstekend en wen al vier…
Hoërskool Ermelo leerders verteenwoordig o/19 SA Hokkie – Bokkiespan
Simoné Beyer en Klarissa Joubert Gedurende die toer was daar gelukkig ook tyd vir ontspanning en kon hulle onder andere ‘n egte Spaanse Flamenco-dans bywoon, die Montjuic Kasteel en botaniese…
Errie na Namibië met o/15-SA Seunshokkie bokkiespan
Gedeon Boersema (agter, 4de van regs). Gedeon Boersema van Hoërskool Ermelo het gedurende die September-vakansie saam met die o/15-Suid-Afrikaanse seunshokkie bokkiespan tien dae in Namibië getoer. Die span het wedstryde…
Erries presteer by verskeie Bokkies-toere
Corné Jansen van Rensburg met die bal. Bo en behalwe die prestasie om deel te wees van dié spanne, is Corné gekies as lid van die SA-Bokkiespan wat gedurende Desember…
EHS leerder deel van o/14 Hokkie- Bokkiespan
Simoné Jacobsz Simoné Jacobsz toer vanaf 20 – 28 September in Kaapstad as deel van die o/14 Hokkie- Bokkiespan (AVS Duikers). Simoné was ook die kaptein van hierdie span. Hulle…
Hoërskool Ermelo se Gimnasium onder nuwe bestuur
Mnr. Freek en me. Cecile Carelse EHS is opgewonde om die nuwe eienaars van die gimnasium by die Erries te verwelkom: Freek en Cecile Carelse. Die gimnasium staan nou bekend…
EHS-onnies kwalifiseer by ASA-kursus
Mnr. Herman Labuschagne, me. Tirsa du Toit, me. Geraldine van Dyk en mnr. Stephan van Dyk is nou gekwalifiseerde ASA-vlak een afrigters. Gedurende die vakansie het vier onderwysers van Hoërskool…
Hoërskool Ermelo Matriekafskeid
Die Erries het vanjaar op ‘n gepaste wyse afskeid geneem van 2019 se matrieks. Die matriekafskeid van 2019 te Perdekraal, was ‘n toonbeeld van klas, styl en ware Errie-wees. Van…
Errie-graad 11’s skitter trots by jaarlikse baadjieseremonie
Vosjan Grey en Jana Nel (Presidente 2020) staan trots op die verhoog terwyl mnr. Pieter Grobler hul erekode voorlees. Op Dinsdag, 1 Oktober, het Hoërskool Ermelo hul jaarlikse prag-seremonie gehou…
EHS-Musieksentrum verkwik siele by Lentekonsert
Vlnr: Me. Marguerite Jacobsz, mnr. Conrad Bouwer, mnr. Phila Dladla, me. Katrien Jordan en me. Theunie Heinz Op Woensdag, 11 September, het die Musieksentrum van Hoërskool Ermelo hul jaarlikse lentekonsert…
Erries Fast 5-netbal eindig in MPU top vier
Erries se o/15A- en o/17A-span tydens die MPU-kampioenskap Op Donderdag, 12 September, speel Hoërskool Ermelo se o/15- en o/17A’s in die Mpumalanga kampioenskap te Hoër Tegniese Skool Middelburg. Die o/15A-span…
Errieraad vir 2020 geniet leierskamp
Met baie opgewondenheid vertrek die Errieraad vir 2020 op Sondag 1 September op die Erries se jaarlikse leierskamp. Na ‘n lang pad vir die graad 11’s het die gasvrye personeel…
EHS o/15-krieket sluit 2019 seisoen af
Die o/15A-krieketspan en hul afrigter, mnr. Eben Jonker. Gedurende die krieketseisoen van 2019 het die o/15A-krieketspan van Hoërskool Ermelo gemengde welslae behaal. Op 17 Augustus skop die seisoen af teen…
Errie deur na WOW Nasionale Spelfees-kompetisie
Altus Boshoff Agtien leerders van Hoërskool Ermelo het aan die WOW-Spelfees deelgeneem wat op Donderdag, 5 September, by die Hoër Tegniese Skool Middelburg plaasgevind het. In die junior afdeling het…
EHS speel harde Rugby by MPU-7’s
Arend Fourie voor en Andre Dale Groenewald agter hom Gedurende die naweek van 6 en 7 September het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die jaarlikse Mpumalanga 7’s-rugbyuitspele in Barberton. Hoërskool Ermelo…
Erries vol gees en geluk by Con Spirito
Voor vlnr: Leandri Viviers, Johnke Prinsloo en Lianie Jansen van Vuuren Agter vnr: Jake Hoffeld, Mienke Cloete, Zaneké Ludick en Zané du Plessis Ses van Hoërskool Ermelo se kultuurdiere het…
EHS-graad 10 Landboubestuur-leerders geniet praktiese assessering
Die groep graad 10-leerders tydens die uitstappie. Hoërskool Ermelo se graad 10-landboubestuur-leerders het op Dinsdag, 3 September, vertrek na Vlakfontein Ranch, waar mnr. Tommie Smit die leerders touwys gemaak het…
EHS-Fast 5 Netbalspan gekroon as Ligawenners
EHS se o/17A-Fast 5 netbalspan Op Donderdag, 5 September, het Hoërskool Ermelo se o/15A-, o/15B- en o/17A-Fast 5 netbalspanne deelgeneem aan Gert Sibande se Fast 5 netbaltoernooi. Die Erries het…
Errie kwalifiseer vir SA’s-atletiek
Frané Swart in aksie tydens die “Gauteng Sport for Disabled” se provinsiale proewe en tydens ‘n atletiekbyeenkoms te EHS. Op Saterdag, 31 Augustus, het Frané Swart, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo,…
Rugby 7’s eindig onder top vier by Hino-toernooi
Op Saterdag, 31 Augustus, het die o/17A-sewes rugbyspan van Hoërskool Ermelo aan die Hino-toernooi in Middelburg deelgeneem. Die uitslae van die dag getuig van pragtige rugby wat die seuns gespeel…
EHS-atleet deur na SA’s
Caylin Loock Op Saterdag, 31 Augustus, het vier van die Erries se landloopatlete aan die Mpumalanga-kampioenskap deelgeneem te Rob Ferreira. Bongmusa Vilakazi eindig twintigste by die o/14-seuns, Luyanda Mabuza behaal…
EHS-Fast 5-netbal presteer goed by Middelburg-toernooi
Die Erries se o/15A-Fast 5-netbalspan Op Saterdag, 31 Augustus, het Hoërskool Ermelo-netbal neem deelgeneem aan die Middelburg FAST 5-toernooi. Die dogters het pragtige netbal gespeel en het uitstekend gevaar tydens…
ERRIES kuier by Bonsmaras se jaarlikse Beesfees
Die groep EHS-leerders wat die Bonsmara Beesfees bygewoon het Op Dinsdag, 27 Augustus, het die graad 11-landbouleerders van Hoërskool Ermelo, die Boshoff en Bloemendal Bonsmaras se jaarlikse Beesfees bygewoon op…
EHS se 2020-Errieraad verkies!
Die Errieraad vir 2020. Groot opgewondenheid het op Vrydag, 24 Augustus, geheers by Hoërskool Ermelo toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2020 gekies het. Die dogters wat…
EHS-graad 9’s presteer in EBW-vasvra
Vlnr: Sihle Maseko, Ntuthuko Mahlangu, Siyanda Seyama, me. Gerda Garnett-Benett, Elandri Swart, Carla Fereirra en Danel Olivier. Op Donderdag, 22 Augustus, het ses van Hoërskool Ermelo se leerders aan die…
ErrieUnie sluit Mielieman-projek af by prag Gala-aand
Die groep boere en borge wat deel was van die Mielieman-kompetisie Die ErrieUnie het in Oktober 2018 reeds die Mielieman 2019-kompetisie geloods. Dié kompetisie het behels dat boere een hektaar…
Errie in top drie by ATKV-Spelathon
Vlnr: Zanéke Ludick, Simoné Beyer, Johan Strauss en Otto van Schalkwyk. Sewentien van Hoërskool Ermelo se leerders het op Dinsdag, 20 Augustus, aan die ATKV-Spelathon deelgeneem te Hoërskool Generaal…
Errie-ruiters gekies vir Mpumalanga-span
Inge en Walter van der Walt Hoërskool Ermelo is uiters trots op Walter (graad 9) en sy sussie Inge (graad 8) van der Walt wat altwee gekies is vir die…
EHS spog met 2 Mpumalanga-wenners in 5’s hokkietoernooi
Voor vlnr: Andisiwe Vilakazi, Simoné Beyer, Bonke Sambo Agter vlnr: Kerry-Anne Botha, Leandri Viviers, Lana Herholdt, Jana Nel, Me. Elana Fourie, Anke de Kock en Yvonne Röhm Op Vrydag en Saterdag 23…
EHS-landloop presteer goed by Interhoër
Junior Landloopdogters (voor, vlnr): Aloné Arnoldi, Johnke Prinsloo en Kayla van der Meyden (agter, vlnr): Mandi Swart, Caylin Loock en Zané du Plessis. Op Woensdag, 21 Augustus, het Hoërskool Ermelo…
Gholf-seisoen eindig goed vir EHS
Vlnr: Pieter Leibbrandt, Tobie Leibbrandt, Carla Ferreira en Andre Dale Groenewald Hoërskool Ermelo het in 2019 ‘n baie goeie gholf-seisoen beleef. Die Gert Sibande-liga word bepaal deur vier rondtes wat…
EHS Landbouleerders doen hulle PAT-evaluering
Die graad 12-leerders saam met mnr. Faans van der Merwe en mnr. Johan Pretorius. Hoërskool Ermelo se graad 12 Landboubestuur-leerders het op Woensdag 14 Augustus hulle jaarlikse praktiese assessering gedoen…
EHS athletes perform excellently at cross-country championship
Lyanda Mabuza and Goodman Khumalo. On Saturday, 17 August, two athletes from Ermelo High School participated in the Provincial Club Cross-country Championship in Piet Retief. Luyanda Mabuza got a third…
EHS-tennis vaar uitstekend by liga en MPU-kampioenskap
Die tweedespan tennisdogters (vlnr): Danél Olivier, Inge Greyling, Anja Wege en Yané Broekman. Op Maandag en Dinsdag, 12 en 13 Augustus, het Hoërskool Ermelo se tennisspanne kragte gemeet met skole…
EHS-atlete doen goed by derde landloop-liga
Die Erries wat aan die derde landloopliga deelgeneem het Op Woensdag, 14 Augustus, het die Erries aan die derde landloop-liga byeenkoms deelgeneem. Die Erries het goed presteer en die volgende…
EHS-graad 12’s beloon met studiebeurse
Vlnr: Jané WIllemse en Hanné Swart Aan die begin van 2019 is vier van Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders genomineer om ‘n inligtingsdag van die internasionaal bekende ouditeursfirma, Price Waterhouse…
Erries KNOW how to talk
Bonny Fakude On 22 July four learners from Ermelo High School participated in the Mpumalanga round of the South African Literacy Association’s (SALA) Public Speaking competition in Witbank. All the…
Hoërskool Ermelo kondig top tien aan
Die nommer een-leerders van elke graad se top tien. Voor vlnr: Raees Tikly (graad 8), Lood Geldenhuys (graad 9) en Leandri Viviers (graad 10) Agter vlnr: Zara Büchling (graad 11)…
EHS o/15A-rugby veg hard in Virseker Beker kwartfinaal
Die o/15A-rugbyspan. Op Vrydag, 9 Augustus, het die Erries se o/15A-rugbyspan te staan gekom teen Hoër Volkskool, Potchefstroom. Hierdie was die semifinaal van die Virseker Beker-uitspele. Ongelukkig het die Erries…
Errie-langasems doen goed by Landloop-liga
Die groep landloop-atlete tydens die byeenkoms. Op Woensdag, 7 Augustus, het die Erries deelgeneem aan die tweede landloop-ligabyeenkoms van die seisoen te Generaal Hertzog. Luyanda Mabuza behaal ‘n tweede plek…
Erries spog met vierde plek in Noordvaal
O/15A-dogtershokkiespan Voor vlnr: Danel Olivier, Me. Linda Horn en Anzelle Vosloo Middel vlnr: Frané Swart, Deidre van der Meyden, Chloë van Wyngaardt, Sinethemba Nkosi, Aloné Arnoldi, Kayla van der Meyden,…





















