Nadia Kluyts in die senter-beffie.
Nadia Kluyts van Erries het, as deel van die o/16 SA-Bokkie-netbalspan, na Namibië getoer vanaf 19-26 September.
Die span vaar uitstekend en wen al vier hulle wedstryde.
EHS is besonder trots op jou, Nadia!
Become a Sponsor










