)

Hoërskool Ermelo leerders verteenwoordig o/19 SA Hokkie – Bokkiespan

Simoné Beyer en Klarissa Joubert

Gedurende die toer was daar gelukkig ook tyd vir ontspanning en kon hulle onder andere ‘n egte Spaanse Flamenco-dans bywoon, die Montjuic Kasteel en botaniese tuine besoek, asook die stad Valencia verken, waar hulle die “Calle Castillo” besoek het. Hier is episodes van “The game of Thrones” verfilm.

Klarissa sê: “Ek het nuwe vriendskappe gesmee en baie geleer, maar die belangrikste van die toer was dat ek my passie vir hokkie kon uitleef.” Sy gaan voort: “Ek is dankbaar vir alles wat ek by die EHS van hokkie kon leer en wat my toegerus en voorberei het om groot hoogtes in hokkie te kon bereik.” Simoné is ongelooflik dankbaar vir die geleentheid wat sy gekry het om oorsee te kon speel.  Sy voel ook baie trots om te kan sê dat Suid-Afrika nie vir een oomblik hoef terug te staan vir ander lande se hokkie nie.

EHS is besonder trots op elkeen van julle!

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal