)

EHS Landbouleerders doen hulle PAT-evaluering

Die graad 12-leerders saam met mnr. Faans van der Merwe en mnr. Johan Pretorius.

Hoƫrskool Ermelo se graad 12 Landboubestuur-leerders het op Woensdag 14 Augustus hulle jaarlikse praktiese assessering gedoen by Mnr. Johan Pretorius van Milestone Beefmasters.

Die PAT-assessering is deel van die leerders se praktiese punte wat hulle moet akkumuleer deur die jaar.

Mnr. Pretorius het die Erries met ope arms ontvang en baie inligting in verband met moderne boerdery en keuring van top diere met die leerders gedeel.

Daarna het die leerders beeste gemerk, ingeƫnt, gedoseer, hanteer, geƫvalueer en in rangorde geplaas van goed na swak.

ā€˜n Hoogtepunt was die besoek aan die kampe van Milestone se top bulle en verse met kalwers.

Baie dankie aan Mnr. en Me. Pretorius vir die gasvryheid en waardevolle inligting wat aan die leerders oorgedra is. EHS is opreg dankbaar vir die betrokkenheid

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal