)

Errie deur na WOW Nasionale Spelfees-kompetisie

Altus Boshoff

Agtien leerders van Hoërskool Ermelo het aan die WOW-Spelfees deelgeneem wat op Donderdag, 5 September, by die Hoër Tegniese Skool Middelburg plaasgevind het.

In die junior afdeling het die Erries uitstekend gevaar met twee Erries wat in die top tien geëindig het. Johan Strauss behaal ’n pragtige vyfde plek en Altus Boshoff kwalifiseer met sy tweede plek om op 13 Oktober aan die WOW-spelfees se nasionale byeenkoms te gaan deelneem in Stellenbosch.

Dankie aan elkeen van die Erries wat die EHS se naam hoog gehou het by die jaarlikse WOW Spelfees. EHS is trots op elkeen van julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal